Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(DOWNLOAD) "Die storie" by Christelike Uitgewersmaatskappy " Book PDF Kindle ePub Free

Die storie

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Die storie
  • Author : Christelike Uitgewersmaatskappy
  • Release Date : January 25, 2012
  • Genre: Christianity,Books,Religion & Spirituality,
  • Pages : * pages
  • Size : 2199 KB

Description

Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om elke hoofstuk vloeiend te laat lees, ’n tydlyn, en ’n klompie kaarte en vrae. 

DIE STORIE vertel die storie van die Bybel en God se liefde vir die mensdom. Soos enige goeie storie is dit gevul met intrige, drama, konflik, romanse en redding. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde. 

As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle verhaal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Dit is ’n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.


Free Books Download "Die storie" PDF ePub Kindle